3425…Blinkoog 3425…Blinkoog October 27, 2010 staan die matriekmeisies dis die groot aand blinkoog staan die matriekseuns dis die groot aand die weddenskap aand laatnag val die trane word riviere van verdriet wat vloei na die see van hartseer die trane val op die pienk kombersie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!