3427…Vriesvrou 3427…Vriesvrou October 27, 2010 toe ek by die huis kom was jou lippe yskoud ek het gewonder maar wat ek nie geweet het nie is dat jy met jou gesig teen die reënruit gestaan het toe jy gewag het dat ek huistoe kom ek was laat Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!