3428…Net 12 ure op ‘n slag 3428…Net 12 ure op ‘n slag October 27, 2010 verdwaas staan ek op die sterrehemel bo die nag swart en stil ek kots my skoene vuil my horlosie lees 10 voor 12 verkrik draai ek my horlosie terug dit is 12 uur die middag ek sluk my eerste dubbel whiskey Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!