3429…Ek gee jou van my menstyd

3429…Ek gee jou van my menstyd

dit is eie tyd
dit is werk tyd
dit is lees tyd
dit is kinder tyd
dit is omgee tyd
dit is leef tyd
dit is lief tyd

ek kerf vir jou
‘n stukkie tyd af
omdat jy dit nodig het

omdat ek het
menstyd om te gee
ek het nog ‘n leeftyd oor

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz