343) three ships

343) three ships

hy wat met three ships seil
sal sekerlik
op die rotse beland

net ’n dwaas
speel russion roulette
met vyf
in die kamer

ek stap eerder
saam met johnnie walker
en sien
die mooi in die wêreld
wat nog oor is

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz