3431….Lustig
sit ek voor die vuur
terwyl die reenwind huil
en lees van lenige Lena se manewales
ek lees van Robelle se honne en haar liefde
ek lees van Anemos se eensame woestyn
van Moonriver se Paris toring en al
where my heart is young and gay
van Rudi se reuse geelvis
te swaar om hoog te hou
van Mariska se boswagter
verdwaal en toe amazed!
ek vat n sluk cabernet
en raak rustig
lustig agtergelaat
Leave a Reply
Be the First to Comment!