3433….Sommer net ,omdat ek jou liefhet

3433….Sommer net ,omdat ek jou liefhet

Sommer net omdat net ek
die sag in jou oë kan lees

sommer net omdat jou oogkyk
my vertel

sommer net omdat jou lyfroer
my vertel

dat jy net my maat is
ons vertel dit nie

almal kan dit sien

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz