3434…Met oorgawe 3434…Met oorgawe November 3, 2010 het jy in my vas geryp en my naam genoem dit was 20 jaar gelede gewees ek was die rugbykaptein jy die cheer poppie ons het die wedstryd verloor jy het gesê, sorry en het aanbeweeg jy is 20 jaar te laat ek beweeg aan Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!