3435…Die vir altyd

3435…Die vir altyd

reuk van die
double delight roos

stuif op in my neus
dit is jou reuk
jou roos

wat wonde oopvlek
wat vergete was

elke jaar in die lente
blom jy
my double delight

nou is jy net
eenkeer per jaar
in die lente

my double delight

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz