3451…Man op die maan

3451…Man op die maan

ek sien weer die lagplooitjies
om jou hemel oë

hoor jou smiley lag
en skater saam

dit was die aand
voor jou troue

nou is jy die man
op die maan

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz