3453…Dancing in the city

3453…Dancing in the city

moving her stress dress
around her sexy thighs

deur die donker walms
sien ek haar rook

alleen rol sy haar lyf
en hop haar borsies

haar blonde hare swiep
loer sy na my

ek stap stadig nader
en vra …

haar oë verstar
ek kyk om

die slang sis
dis die boss se girl

sopnat vuil staan ek
op uit die sloot

die klub se liggies flikker

dancing in the city

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz