3453…Tiekie tieke tok
your body is
like a clock
tiekie tiekie
all the time
die disco warm eers op
die tango lywe tangle nog
die dreunmusiek krul die lywe
soos ‘n pot spaghetti
‘n hopelose saak
tiekie tiekie tiekie tok
die klok is befok
8 uur word 11 uur
jou moves verander
tiekie – ek besef
dis na 12 uur
dan lui die klok
ek pak my reistas
Leave a Reply
Be the First to Comment!