3456…Liefde as 3456…Liefde as November 15, 2010 sy sit verdwaas die rookruik stink in haar neus lief het hy gesê gou het sy geglo gou gegee hy het vinnig opgestaan sy kyk na die liefdesas die vol asbak Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!