3459…Saai die saad 3459…Saai die saad November 15, 2010 langs die dorre lewenspad die rookwalms warrel die swart sand lugop die hand van die vrysaaier saai met liefde sodat vroeg in die nuwe jaar die kosmos vir 60 dae vir ons swaai en waai vir ons groet om kompos vir volgende jaar se kosmos te word Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!