3467…Break

3467…Break

You’re breaking my heart

maar die lewe gaan aan
oggend, middag, aand, nag
waar pas ons in
ek weet nie

I’ve got to break free

van die trop
wat elke dag
vreet en kak
lus en huppel
skree en baar

ek kyk op
die blou lug
eindeloos

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz