3470…Vliegmeisie (vir Anemos) 3470…Vliegmeisie (vir Anemos) November 17, 2010 jy het gevlieg geland lekker ge-chat het ons totdat die blinklyf bokant ons gedreun het jou blinkoog het gedim maar ek het geweet eendag gan jy weer hier land Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!