3474….wie gaan n move maak

3474….wie gaan n move maak

ons gaan nou al
6 maande uit
ons respekteer en kyk wie eerste

‘n move gaan maak
ons wil albei
kuis voorkom

want ons het al
te veel kere, elkeen
die fillet verbrand

hierdie keer moet
dit rare wees

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz