348) hartseer

348) hartseer

as die hartseer wals
gespeel word
vlug begeertes,
vreesbevange

die klop
van die hart
verdoof

die grafsteen wals
speel elke dag,
maar veertien dae later
speel die bokke wals
klippies en coke
aan die orde
van die dag

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz