3485…As die god van swart

3485…As die god van swart

aan jou deur klop
dan glimlag jy nie

jy staan nie opsy
en sê welkom nie

want swartgod wolk verby
jou skanse

en bring onheil
in jou huis

maar ek weet dat
God my God

sterker is as al
in die heelal

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz