3497..Nou travel jy saam met die straatbrakke
daar waar ware liefde is
daar waar honger is
die ribbes wys
die honger
maar sê net
my honne
en die dowwe oë
het aangestruikel
tonge het hygend
uitgehang
laatnag as die wees
honde rondsoek
en ek hoor hulle
hees blaf
dan weet ek dat
hulle harte warm klop
vir jou
maar hulle weet nog nie
dat hulle alleen is nie
Leave a Reply
Be the First to Comment!