350) waarom dig

350) waarom dig

my gedagtes
soos ’n komeet
sirkel om en om
die son,
hou aan en aan
die gedigte nuut,
elke keer

die ewigheid
is te kort,
my God,
U het gesê
ons sal
vir ewig lewe …

waarheen nou?

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz