3506…Waarom wag tot môre

3506…Waarom wag tot môre

terwyl ons dit vandag
al kan kry

waarom wag tot môre
terwyl ons môre se deel
vandag kan geniet

vandag vreet ons toe
ons het nie geweet

dat ons môre na
môre se brood gaan soek nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz