3507…Bottelblond ek wil jou date

3507…Bottelblond ek wil jou date

twee sappige vleisies
op een slag

die een is die ander
die ander is die een

ek het twee kanse
een sê dalk, ja
een sê dalk, nee

een drink dalk te veel
die ander hou dalk kop

wat dink ek nou
vreet, vraat, gedagtes

nou eers kyk ek op
en los die halslyn agter

twee paar lag blou oë
kyk in myne

ons gaan ‘n heerlike
lagmensaand hê

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz