dit was exiting
sy drop toe ‘n bietjie meer
die ouens het ge-oe
en ge-aa!
sy drop toe ‘n bietjie meer
sy het uitgehang
los gedans
wys ‘n bietjie meer
het hulle gegil en gejil
sy drop toe alles
en verloor alles
sy het nie geweet nie
sy werk vir ‘n striptease
joint nie
Leave a Reply
Be the First to Comment!