3515…Jy het my geref
ek het geskreeu
so pas
uit die vertoonlokaal
jy het my gespin
totdat die rook
jou oë gebrand het
hy het so hard gerem
ek het my kop gestamp
die agtersitplek
het geen geheime meer
net die pil het gekeer
jy het my goed gebruik
en toe geparkeer
end die nuwe model
gevat vir ‘n test drive
ek was net
‘n gebruikte tyre
Leave a Reply
Be the First to Comment!