3518…Word die ou ooie nog gebruik of is hulle net

3518…Word die ou ooie nog gebruik of is hulle net

die skaapboud op die bord
die moeders van skaapland
is dit al wat oorbly

die lammerooie wei
in die sappige groen akker

maar nadat die vrou
in hulle opgebruik is
is hulle ‘n skaapboud
op die bord

obladee obladaa..life goes on

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz