354) hond liefde 354) hond liefde January 21, 2008 jou donker pels smelt saam met jou donker oog, jou stert flap-flap as ek jou groet, jou blaf-blaf groet, jou oog op my gerig, my beste vriend Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!