356) embrios 356) embrios January 23, 2008 in die berge hoog teen die kranse sweef my gedagtes, borrelend soos ’n bergfontein vorm die woorde, val op vrugbare aarde mistieke embrios om te ontkiem Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!