357) by jou wil ek skuil

357) by jou wil ek skuil

saam met die wind
wat teen jou kranse waai
saam met die mis
wat soos hemel nektar
op jou lippe vorm
ek deel my dors
met jou

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz