361) valenpyl 2
die drinkers
en oorgewig manne
loop hierdie seisoen
met skyfskiet kol
t-shirts rond
hulle is alleen
maar drink vir twee,
eet vir twee
die seisoen van hoop
is hier
hy sluk sy bier
vreet sy piets haar
en breek ’n wind op
wie weet wat kan gebeur
valentynsdag
is net om die draai
Leave a Reply
Be the First to Comment!