363) lonesome 363) lonesome February 1, 2008 het jy al ooit op ’n klip gesit, die vlaktes gekyk en gesien hoe die vlakte roepertjie hoogwolk vlieg en sy vreugdelied uitgerek uitstort oor die platland in die laat dag, die lied van die lewe val op ons kleinmens jy is eensaam maar nie alleen Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!