364) is dit donker?

364) is dit donker?

Die donker dae
so swart soos die nag.

Ek moes veilig
in die nag gebly het
maar die aardbol draai,
alles word verlig.

Net nie ek nie.

Dit is so donker.

Die maan kom styflip verby,
sy kan eers
oor veertien dae
glimlag.

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz