365) valenpyl 365) valenpyl February 1, 2008 die jagseisoen is om die draai, oral word die vere reggeskud, prooi uitgekyk hy sit geduldig en maak sy rooi pyle sy boog styfgespan hy bewe van wellus elke pyl word gespoeglek die boodskap moet kragtig wees kom ons kleef Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!