369) gatvol vir valenpyl 7
hy is gatvol vir valenpyls dag
hulle sê dit is die tyd
van liefde
hy sing al jare lank
die lied van die liefde
die meisies dans voor hom
swaai die lywe
hy slaan die kitaar
hulle skud meer en meer
hy wil mal raak
hy gryp sy spies vas
en sluip die donker bos in
more is die veertiende februaris
hy het sy prooi
gesien dans
en lyf swaai
ek is op pad
sê hy
Leave a Reply
Be the First to Comment!