375) valentyn finalè

375) valentyn finalè

ek is moerig,
geen pyl op my gerig
gewag in my tuin
vir jou om die rose te pluk
gewag om my rypheid 
saam jou te ontdek
tevergeefs het ek gewag
jou pyle was op 
iemand anders gerig
maar jy was nie daar 
soos beloof
nou sit ek alleen
met my valynpyl
gerig
op die donker maan

  

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz