380) kragman 220 v
die ligte verdof
op al tagtig vloere
hulle roep my
sê die kragman
ek beheer in die nag
ek speel die spel
party is bang vir donker
en lig die flits
verdryf die nagduiwels
hulle steek die parfuum kerse aan
en pop die ou wyn
’n kans om nie te mis
al dit sien ek
die bedwelm parfuum ruik ek
en flip die swiitch
die duiwels vlug
die lus geblus
Leave a Reply
Be the First to Comment!