382) yster monsters
kruip deur die strate
op soek na prooi
die robot groen
met skree bande
mis dit die groot stuk vleis
die rooi monster was
voor die metro movie
sy lag sag
en kyk in sy oë
die rooi monster storm
sy tol deur die lug
die monster lag
nie die eerste vanaand
in ICU prewel sy
die rooi monster
die rooi monster
Leave a Reply
Be the First to Comment!