383) noodnommer 383) noodnommer February 25, 2008 op vloer 101 hoor ek die vreesbevange gil ek skakel 10111 die rooi ligte flits die moordenaar vlug ek vlug die hysbak in op vloer 0 wag hul my in my bebloede hande vertel Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!