die traanstreep oor jou wang
vertel van hartsap
wat gestort is
’n hartseer wat oopgebars het
’n vloedgolf seer en lelik
wat uitgestort is
die hart
die traansakke is leeg
alweer afwagtend
op ’n nuwe hoop
as ons nie meer hoop nie
dan klop die hart nie meer nie
Leave a Reply
Be the First to Comment!