390) het vertel

390) het vertel

hulle het vertel
van die pad
wat na wensland lei,
ek wens ek het geweet
dat die pot wat 
aan die reënboog hang,
vol was
van klater goud

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz