392) geniet 392) geniet March 6, 2008 die gekletter van mes en vurk vul die lug die gapende monde soos grotte poorte na die leeg maag stikgas word losgelaat ek los my maal en vlug Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!