394) jou lig 394) jou lig March 6, 2008 daar is tagtig vloere die ligte is aan en af ek weet jy is op 80 ek is op 21 as jy twee keer flikker weet ek die krag is af ek klim 59 vloere tevergeefs die krag is weer aan Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!