396) vinnig slim 396) vinnig slim March 6, 2008 die sterwende blou korrels fermenteer, bring voort wysheid, insig, plesier ons sluk die wyse ou wyn, wysheid reis deur ons bloed avontuur lok ons lus en fok alles op Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!