397) ek wil

397) ek wil

ek wil
jou graag
alleen kry
waar net ons
twee
in mekaar se oë kan kyk
sodat ons
die donker skaduwees
in die iris
van ons siele
kan sien

in jou donker
sien ek
die 15 jonkmeisie,
die virgin huppel

vertel
my GOD wat soek
ek hier

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz