399) sy was nogal sexy
sy het haar pa geglo
sy was die mooiste
en baie sexy
sy kon agteroor buig
kopgrond
jy is ’n ster
jy is spesiaal
het haar pa gesê
elke jaar het sy deelgeneem
maar het nie bo uitgekom nie
al die beoordelaars was mans
haar irresistable parfuum
het sy gebruik
en gunsies uitgedeel
sy het mej wêreld geword
maar sy was nog steeds bitter
sy moes al 54 jaar gelede gewen het
sy is nou 74
Leave a Reply
Be the First to Comment!