40) Genade ontvang

40) Genade ontvang

ek lê in die middel
van die swart streep teer
ek ruik die oktaan
wat drup-drup
sis op die uitlaatpyp,
my linker been
gevou soos ’n cabbage doll

wys my die pad
uit hierdie hel,
my God
vandag lê ek naak
voor u my God

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz