402) kom na my 402) kom na my March 8, 2008 ek hoor die sing van ver, die kerk klokke lui die toringklokke roep my roep my my voete begin loop vat my saam hierdie keer het God hard geroep ek sal nie weer dwaal nie daar is een plek oor vir my nederig neem ek my plek in Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!