412) ek ruik 412) ek ruik March 15, 2008 mense loop verby, ek ruik die angs die benoud lekker-ruik parfuum sag op die neus ook die swaar soet hang-parfuum wat neus vernietig die ka – ka doek wat verby wiel is te veel vir my ek vat my neus uit ek snuif die vars reënwind Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!