4137….Ek dink ………ek was al hier….. 4137….Ek dink ………ek was al hier….. March 9, 2012 die lang plat berge op die horison die plat vlakte strek eindeloos die sand onder my voete die driehoek houtskerm die tien groot wit eiers in die skadu roer my ek dink ek was voorheen n volstruis Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!