418) gesteelde vrugte

418) gesteelde vrugte

wow sy lyk so sexy,
my buurvrou
ek knip die heining
sy sny die rose
in die short
is sy ‘n langbeen doll
bene bruin
en gespierde kuite
die perskes is nog nie
ryp nie sê sy
ek wag en kwyl
haar man is weg
vir ‘n week sê sy
ek spring die muur
in kaktus land ek
in my moer
sy lag
en sê
meer man moet jy wees

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz